HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / ONDERHOUDS PRODUKTE / WOODOC CRAFT WAX

Woodoc Craft Wax

Binnenshuis | Kleurloos

Woodoc Craft Wax is 'n kleurlose, hoëgehalte was vir die beskerming van krytverf-oppervlakke. Ook geskik vir gebruik by ander verftegnieke.

Tipiese Aanwending
Alle binnenshuise meubels | Geskik vir gebruik op delikate oppervlakafwerkings bv. French Polish.

Eienskappe
'n Gehalte-, kleurlose was wat krytverf-oppervlakke beskerm | Verleen 'n waterwerende oppervlak | Beklemtoon verftegnieke | Maklik om aan te wend.

Verpakking
500 ml en 5 liter 

Dekking
NVT

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou