HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / ONDERHOUDS PRODUKTE / WOODOC INTERIOR MAINTENANCE WAX

Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow
Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow

Woodoc Interior Maintenance Wax

Binnenshuis | Kleurloos

Hierdie unieke, diep-penetrerende vloeibare was maak nie net skoon en verfraai nie, maar dring deur vernis en verseëlaars sonder enige moeite om die hout daaronder te voed en te beskerm. Dit is ekonomies, want deur gereelde gebruik hoef minder was gebruik te word om die oppervlak in ‘n goeie toestand te hou.

Tipiese Aanwending
Onderhoud van alle binnenshuise meubels en houtwerk: tafels, koffietafels, stoele; houtpanele en -mure; spieëlkaste, kaste.

Eienskappe
Dring hout diep binne om dit te voed terwyl dit reinig│Sal nie die beskermende eienskappe van die oppervlaklaag/-afwerking verander nie | Nie giftig wanneer droog. | Let wel: Dit sal nie hout beskerm soos 'n verseëlaar sou nie.

Verpakking
375 ml, 1 en 5 liter (20 en 200 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
NVT

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou