Tipiese Aanwending
Onderhoud van alle verseëlde, buitenshuise houtwerk: Deure, deur- en vensterrame | Houtpanele, -mure | Hekke, heinings | Garagedeure.
Eienskappe
Volhou UV-beskerming en waterwerende eienskappe van bestaande oppervlakbedekkings/-afwerkings | Dring hout diep binne om dit voed terwyl dit reinig | Sal nie die beskermende eienskappe van die oppervlaklaag/-afwerking verander nie | Nie-giftig wanneer droog | Let wel: Dit sal nie die hout beskerm soos 'n verseëlaar sou nie.
Verpakking
375 ml, 1 en 5 liter (20 en 200 liter beskikbaar op versoek)
Dekking
NVT