Tipiese Aanwending
Alle fyn meubels | Kan gebruik word op delikate oppervlakafwerkings bv. French Polish.
Eienskappe
Reinig en verfris die oppervlak terwyl dit poleer word | Maklik om te gebruik | Laat geen produkopbou agter nie | Herhaal aanwending om 'n diepgepoleerde, outentieke patina-afwerking te kry | | Nie- giftig wanneer droog | Let Wel: Dit sal nie hout beskerm soos 'n verseëlaar sou nie.
Verpakking
500 ml en 5 liter
Dekking
NVT