HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / VLOER VERSEËLAARS / WOODOC WATER-BORNE FLOOR

WD-WB-Floor
WD-WB-Floor-pic-2
WD-WB-Floor-pic-1
previous arrow
next arrow
WD-WB-Floor
WD-WB-Floor-pic-2
WD-WB-Floor-pic-1
previous arrow
next arrow

Beskikbare kleure:

Woodoc Water-Borne FLOOR

Binnenshuis | Glans/Mat | Kleurloos/Wit

Woodoc Water-Borne FLOOR is ‘n moderne verseëlaar vir binnenshuise houtvloere. Dit is duursaam en lyk pragtig. Dit vergeel nie, is maklik om aan te wend en skoon te maak en word ondersteun deur Woodoc se lang tradisie van uitstekende houtverseëlaars.

Tipiese Aanwending
Alle binnenshuise houtvloere│Alle binnenshuise houttrappe | Slegs vir binnenshuise gebruik | Bestand teen normale huishoudelike slytasie│ Woodoc Water-Borne FLOOR is nie 'n industriële produk nie.

Eienskappe
Vergeel nie | Feitlik reukloos | Maklike aanwending | Bestand teen water, alkohol, hitte, koue, krapmerke en vlekke│Dring hout binne, bind daarmee en verleen 'n buigsame, dog sterk en weerstandige oppervlakafwerking | Geskik vir alle houtsoorte| Nie-giftig wanneer droog.

Verpakking
1 liter, 2,5- en 5 liter (20 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
± 10 m²/liter per laag (3,3 m²/liter vir drie lae)

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou