HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

WD-25
WD-25-pic-1
WD-25-pic-2
previous arrow
next arrow
WD-25
WD-25-pic-1
WD-25-pic-2
previous arrow
next arrow

Beskikbare kleure:

Woodoc 25

Binnenshuis | Satyn (Kleurloos/Oregon) | Mat (Kleurloos)

Woodoc 25 Satyn verleen 'n diep-gepoleerde voorkoms vir pragtige vloere. Dit dring die hout diep binne, voed dit en beklemtoon die kleur en grein daarvan. Of vir 'n meer moderne voorkoms, 'n mat afwerking wat die grein en kleur van die hout beklemtoon. Beide is merkwaardig sterk, slytasiebestande vloerverseëlaars.

Tipiese Aanwending
Alle binnenshuise houtvloere | Alle binnenshuise trappe | Slegs vir binnenshuise gebruik | Woodoc 25 is nie 'n industriële produk nie.

Eienskappe
Maklike aanwending | Dring hout binne en bind daarmee om 'n sterk, dog buigsame oppervlak te vorm | Voed die hout en beklemtoon die grein | Duursaam en weerstaan alledaagse huishoudelike gebruik | Bestand teen water, alkohol, hitte, koue, krapmerke en vlekke│Nie-giftig wanneer droog.

Verpakking
500 ml, 1- en 5 liter (20- en 200 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
± 10 m²/liter per laag (3,3 m²/liter vir drie lae)

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou