Tipiese Aanwending
Dekke en dekhout gemaak van sagte poreuse hout soos Dennehout of Meranti wat penetrerende verseëlaars geredelik aanvaar.
Eienskappe
Dring die hout diep binne & voed dit | Vorm 'n harde, beskermende oppervlakafwerking | Bied uitstekende UV-beskerming | Waterwerend | Sal nie kraak of afdop nie | Maklik om op te knap- maak net deeglik skoon met Woodoc StaalWol en minerale terpentyn voor Woodoc DECK SEALER weer aangewend word | Nie-giftig wanneer droog.
Verpakking
1 liter en 5 liter (20- of 200 liter beskikbaar op versoek)
Dekking
± 10 m²/liter per laag (± 3,3 m² per liter vir 3 lae)