HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / DEK VERSEËLAARS / WOODOC DECK DRESSING

WD-Deck-Dressing
WD-Deck-Dressing-pic-1
WD-Deck-Dressing-pic-2
previous arrow
next arrow
WD-Deck-Dressing
WD-Deck-Dressing-pic-1
WD-Deck-Dressing-pic-2
previous arrow
next arrow

Beskikbare kleure:

Woodoc DECK Dressing

Buitenshuis | Lae Glans | Getint

'n Getinte olie-afwerking geformuleer om houtdekke, gemaak van harde, digte houtsoorte soos Balau en Kiaat, te beskerm. Dit is ideaal vir die eerste behandeling- en onderhoud van hierdie dekke.

Tipiese Aanwending
Dekke en dekhout gemaak van digte hout soos Balau en Kiaat wat nie konvensionele penetrerende verseëlaars geredelik aanvaar nie. Ook geskik vir grofgesaagde hout bv. tuinhuisies.

Eienskappe
Dring hout binne en bind daarmee om 'n buigsame oppervlakafwerking te vorm | Bied uitstekende UV- beskerming│Waterwerend | Kraak nie of dop nie af nie | Maklik om op te knap - maak net skoon met Woodoc StaalWol en minerale terpentyn voordat Woodoc DECK Dressing weer aangewend word | Nie-giftig wanneer droog.

Verpakking
1-, 2,5- en 5 liter (20 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
± 10 m²/liter per laag (3,3 m²/liter vir drie lae)

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou