HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / ONDERHOUDS PRODUKTE / WOODOC WOOD REVIVER

Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow
Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow

Woodoc Wood Reviver

Buitenshuis | Onderhoud

'n Kragtige houtreiniger wat erg-verweerde buitenshuise hout opknap.

Tipiese Aanwending
Ideaal vir die reiniging van verweerde- en swartgeworde hout: Dekke | Hekke, heinings | Garagedeure | Deure, deurrame | Vensterrame | Patio-meubels

Eienskappe
Kom in 'n handige houer, wat 'n roerspaan, aanwendingsborsel en handskoene insluit. 

Verpakking
1- en 5 liter

Dekking
NVT

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou