HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

TUIS / REEKS PRODUKTE / BEITSE & KLEURE / WOODOC STAIN CONCENTRATE

Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow
Thumbnail 1
Slide
Slide
previous arrow
next arrow

Beskikbare kleure:

Woodoc Stain Concentrate

Binnenshuis & Buitenshuis | Getint

Woodoc Stain Concentrates is geformuleer om by 'n verkose, kleurlose Woodoc Oplosmiddelbasis Verseëlaar gevoeg te word. Dit verseker maklike en beheerde aanwending. Beskikbaar in agt klassieke houtkleure wat die voorkoms van alle houtwerk beklemtoon.

Tipiese Aanwending
Dennehoutmeubels raak meer elegant in Ebony, Imbuia of Rosewood | Of 'n Ryker voorkoms in Kiaat of Meranti | Of 'n kothuis-voorkoms in Oregon, Oak of Yellowwood | Donker hout kan meer kleur en lewe kry, terwyl dit die natuurlike kleur behou.

Eienskappe
Beskikbaar in vooraf-afgemete bottels│Word aangewend deur dit te meng met 'n kleurlose Woodoc Oplosmiddelbasis Verseëlaar van u keuse vir eenvormige aanwending│Intensiteit van kleur kan beheer word│Verwys asseblief na die gebruiksaanwysings op die bottel of laai die Gebruiksaanwysings af│Let wel: Omdat die natuurlike kleur en porositeit van hout verskil, kan voorkoms van beitse na aanwending verskil.

Verpakking
20- en 100 ml

Dekking
NVT

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou