Tipiese Aanwending
Ideaal vir plat en ronde oppervlakke.
Eienskappe
Wasbaar | Duursaam | Waterbestand | Meer voordelig as skuurpapier,
veral wanneer ronde of ongelyke oppervlakke geskuur moet word.
Verpakking
1 x Medium, 1 x Fyn in pakkie.
Dekking
NVT