Tipiese Aanwending
Alle buitenshuise houtwerk, veral waar blootgestel aan sout en vogtige toestande: Bote, seiljagte - veral kajuitwerk | Garagedeure | Buitedeure, deurrame | Vensterrame | Buitenshuise houtwerk | Hekke, heinings | Patio-meubels
Eienskappe
Beter UV-beskerming│Waterwerend | Maklik om aan te wend en in stand te hou | Maklik om op te knap aangesien Woodoc 50 biodegradeer. Al wat dit nodig het, is 'n deeglike skoonmaak met Woodoc StaalWol en minerale terpentyn voor Woodoc 55 weer aangewend kan word. Geen meer geskraap en geskuur om harde, afskilferende produk te verwyder nie | Nie-giftig wanneer droog.
Verpakking
500 ml, 1- en 5 liter (20- en 200 liter beskikbaar op versoek)
Dekking
± 10 m² per liter per laag (± 3,3 m² per liter vir 3 lae)