Tipiese Aanwending
(Maak seker dat alle substrate heeltemal droog is voor aanwending) | Natuurlike teëls | Klip | Baksteen (nie geskik vir sierstene nie) | Sement | Beton | Ornamentele plaveisel.
Eienskappe
Sterk, duursame oppervlakafwerking | Waterwerend | Vlek-en olie-bestand | Maklik om te gebruik en aan te wend | Maklik om kwaste en toerusting met water skoon te maak voor dit droog word | Omgewingsvriendelik│ Nie-giftig wanneer droog | Geskik vir loopoppervlakke | Let Wel: (Om te tint): Gebruik slegs Woodoc Colours.
Verpakking
1 en 5 liter (20 liter beskikbaar op versoek)
Dekking
5 - 12 m²/ liter per laag, afhangende van die porositeit van die substraat.