HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

WD-35
WD-35-pic-1
WD-35-pic-2
previous arrow
next arrow
WD-35
WD-35-pic-1
WD-35-pic-2
previous arrow
next arrow

Beskikbare kleure:

Woodoc 35

Buitenshuis | Lae Glans | Getint

Dieselfde basisverseëlaar as Woodoc 30, maar met bygevoegde deurskynende ysteroksiede wat die UV-beskerming verbeter. Bevat 'n wasgedeelte wat die hout voed. Nie geskik vir gebruik op houtdekke nie.

Tipiese Aanwending
Buitedeure, deurrame | Vensterrame | Buitenshuise houtwerk | Hekke | Garagedeure | Patio-meubels

Eienskappe
Ekstra UV-beskerming│Waterwerend│Maklik om aan te wend en te onderhou│Al wat nodig is, is 'n deeglike skoonmaak met Woodoc StaalWol en minerale terpentyn voordat Woodoc 35 weer aangewend word. Geen geskraap en geskuur om harde, afskilferende produk te verwyder nie│Nie-giftig wanneer droog.

Verpakking
500 ml, 1-, 2,5- en 5 liter (20- en 200 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
± 10 m²/liter per laag (3,3 m²/liter vir drie lae)

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou