Tipiese Aanwending
Alle houtmeubels | Kombuis-eenhede | Kaste | Eetkamertafels, stoele | Houtskinkborde | Houtplafonne | Houtspeelgoed | Geweerkolwe |
Meshandvatsels.
Eienskappe
Klassieke, gladde, fluweelafwerking | Maklike aanwending | Dring die hout diep binne om dit te voed en die grein te beklemtoon | Bestand teen water, alkohol, hitte, koue, krapmerke en vlekke │Nie-giftig wanneer droog.
Verpakking
500 ml, 1-, 2,5- en 5 liter (20- en 200 liter beskikbaar op versoek)