HOUTVERSORGINGS
EN ONDERHOUDS-
PRODUKTE

Skakel Ons Toegewyde Tolvry Hulplyn: 0800 411 200

WhatsApp: +27 66 302 4702

Woodoc 2000

Binnenshuis | Glans/Lae Glans | Kleurloos

Eenlaag- spuitaanwending vir binnenshuise houtwerk. Nie geskik vir gebruik op houtvloere/-trappe nie.

Tipiese Aanwending
Kantoormeubels: tafels, stoele, kaste, tafels | Kombuis-eenhede, toonbanke | Kommersiële huishoudelike meubels.

Eienskappe
Eenlaagaanwending│Sneldrogend│Spuitaanwending│Bestand teen: water, alkohol, hitte, koue, krapmerke en vlekke│Nie-giftig wanneer droog.

Verpakking
1 liter en 5 liter (20- of 200 liter beskikbaar op versoek)

Dekking
± 8 m2/liter, afhangende van die houtporositeit en dikte van laag.

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou

KIES DIE KORREKTE PRODUK

HOE OM ONS PRODUKTE TE GEBRUIK

KRY INSPIRASIE - gallerye & Doen-dit-self-videos

SOEK 'N WINKEL – vind die winkel naaste aan jou